Mission Populaire Libre

Jésus-Christ est le même hier, aujourd'hui et éternellement" (Hèbreux 13:8)

Langue:

Die doel van hierdie boekie is om die lesers stof tot nadenke te gee. Eintlik gaan dit om elkeen innerlik opmerksaam te maak aangaande die hantering van hierdie onderwerp. Deur hul stilswye het baie hulself ‘n groot skuld opgelaai. Daarteenoor, is daar diegene wat uitspraak lewer en skrywe oor hierdie dinge. Waar hulle afwyk van die algemene tendens, bring hulle hulself dan net in onguns. Niemand kan almal tevrede stel nie.